Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Belmont

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Belmont van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Belmont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Belmont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Belmont akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Belmont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Belmont Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Eureka, Belmont

The Perfect Corner Guesthouse is in Bethlehem in die hartjie van die Vrystaat geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en sake-areas geleë en is ook ideaal vir oornaggaste. Verblyf word in 9 kamers gebied w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belmont

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eureka, Belmont

Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat waar die Liebenbergsrivier deur 'n vrugbare vallei net noord van die Rooibergberge vloei. Verblyf is beskikbaar in 2 unieke g...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Eureka, Belmont

Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboude en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belmont

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad. Dié gastehuis het 7 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 17 of apart. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Belmont

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 8 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethlehem, Jordania

Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat...

Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Zonnebloem Guest House is in Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Die gastehuis is 27 km vanaf die kunstenaarsdorpie Clarens, 270 km vanaf Bloemfontein en 250 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Belmont akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]