Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Bendor

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bendor van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bendor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bendor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bendor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bendor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bendor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bendor

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Mavuta Boutique Apartments bied moderne selfsorgverblyf in die hartjie van Polokwane se sakekern. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na luukse verblyf, hetsy vir sakereise of vir ontspanning, na aan verskeie geriew...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Polo Guest House is in Polokwane en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat smaakvol ingerig is met 8 dubbelslaapkamers. Ons is stapafstand vanaf die Mediclinic, Polokwane Hooggeregshof en Pater Makoba-Stadion. ...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Devenish Guest House is 'n ouderwetse gastehuis in die stad, Polokwane. Ons bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan ons gaste. Akkommodasie word aangebied in 2 eenhede wat geskik is vir 'n gesin va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

Madulo Guest House lê in die grasgroen, sonnige woonbuurt, Florapark wat net 5 km vanaf Polokwane se sentrale sakegebied geleë is. Dis net 2 km vanaf die Savannah-winkelsentrum, 7 km vanaf die bekende Mall of the ...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

The Lofts Overnight Accommodation skuil in die hartjie van Polokwane se middestad en is maklik bereikbaar uit alle rigtings. Ons is 5 minute vanaf Peter Makoba-stadion en 'n Virgin Active-gimnasium, en is ook naby p...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Mavuta Manor is 'n elegante gastehuis wat geleë is in die hart van Polokwane se kernsakegebied. Sy sentrale ligging maak dit maklik toeganklik tot alle winkelsentrums, banke en nasionale roetes uit Polokwane wat le...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

The Grace Terraces Guest House, voorheen bekend as Ruma's Guest House, is 'n gastehuis in die pragtige en rustige Flora Park woonbuurt in Polokwane, Suid-Afrika se grootse stedelike sentrum noord van Gauteng. The G...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Jacaranda Lodge bied gerieflike verblyf vir sakereisigers of gesinne. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en professionele diens. Jacaranda Lodge is stapafstand van die middestad af en bied...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Lodge in Polokwane, Limpopo

Miami Lodge is in 'n stil gedeelte van die stad Polokwane, op die hoek van Marshall- en Compensatiestraat geleë. Die lodge is gerieflik naby die sakegebied, maar het steeds 'n rustige atmosfeer ideaal vir sakereisi...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
B&B in Hospital Park, Limpopo

Huis Lindekroon is 'n B&B in Polokwane naby die wildreservaat en die lughawe. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë, nie ver van die sakekern af nie. Daar is 3 gesinskothuise en 3 dubbelkamers in 'n lieflike tuin met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bendor akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za