Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Bendor

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bendor van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bendor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bendor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bendor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bendor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bendor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bendor

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Flora Park, Fauna Park

Lapologa at Polokwane bied selfsorgverblyf in Polokwane. Die gastehuis is 5 km vanaf die middedorp. Verblyf bestaan uit 6 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n slaapkamer, 'n privaat of gedeel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Avotree is bekoorlike eenhede wat gemaklike verblyf in die Polokwane bied. Die stad bied 'n oorvloed avontuur-doendinge, diereparke, sportlokale en historiese besienswaardighede. Dit is gerieflik naby Hoërskool Pie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eduanpark, Limpopo

Magnolia Gaste Eenheid is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlustiges, diereparke en sportlokale en word ook as Suid-Afrika se beste jagbestemming beskou. Die Mag...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR4 200
R3 360
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Fusion Boutique Hotel is 'n 5 ster-hotel in die hartjie van Polokwane, die besige hoofstad van Limpopo. Gaste word van die intrapslag af al deur ryk teksture, weelderige binnenshuise versiering, pragtige houtmeubels...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Cycad Guest House is as beste 4-ster-gastehuis in Limpopo genomineer. Ons het ons deure in 1995 geopen en is 'n gewilde keuse onder sakereisigers en vakansiegangers. Dié bekoorlike gastehuis skuil in die hartjie va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Sleepers Villa is in die middestad van Polokwane geleë. Dit is die hoofstad van die Limpopo-provinsie en bekend vir besienswaardighede soos die Polokwane Bird and Reptile Park met 280 voëlspesie. Die area bied toe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Ivy Park

Pietersburg Lodge bied bekostigbare, luukse akkommodasie en konferensie-geriewe in Polokwane. Ons is naby die sakekern, Medi Clinic Hospitaal en Peter Mokaba Stadion, en is bereikbaar wanneer jy in Polokwane arrivee...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Biddy en Gerhard nooi jou uit om te kom kers opsteek by Affordable Self-catering Overnight Accommodation. Dit is in 'n lieflike tuin geleë en ideaal vir besoekers wat deur Polokwane reis of kom inkopies doen. Ger...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Polokwane, Annadale

Igloo Inn is in die hartjie van Polokwane geleë en dit bied skoon, veilige en rustige akkommodasie. Dit is ideaal vir 'n vakansie of oornagplek as jy net hier deurry. Igloo Inn bied unieke en bekostigbare akkommoda...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Platinum Lodge bied oornag-akkommodasie en waarde vir geld. Die lodge is in Polokwane geleë en is naby aan die wildreservaat, Maropa Casino en Polokwane se lughawe. Daar is 14 kamers, elkeen met 'n en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Bendor akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za