Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Benede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Benede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Benede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Benede Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Benede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Benede

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

28 Degrees North West Guesthouse is 'n lieflike gastehuis met 'n Toskaanse styl en wat op pad na die Kgalagadi Transfrontier-park en Namibië geleë is. Die gastehuis bied 8 gerieflike en individueel versierde kame...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Blydeverd

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Upington, Flora Park

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Kleinbegin Olienhout Apar...

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blydeville, Blydeverd

ChriZelo Self-Catering Unit is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of sakereisiger. Dit is naby die Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld, en is stapafstand vanaf die Medi-Clinic, fisioterapeut, spesiali...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Flora Park

Gemütlich Guest House is 'n betowerende gastehuis in Upington wat daarna streef om gaste met wonderlike verblyf te bederf. Die gastehuis het 6 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 en suite-kamer wat elk met groot sorg ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Andranus Guesthouse is in Upington geleë en bied 'n keuse tussen 6 eenhede. Gaste kan een van die Braai Gesinseenhede of die Tuinkamer bespreek. Die Braai Gesinseenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinde...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Flora Park

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af. Elke kamer is ...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Oosterville

At Home is in Upington, 'n dorp in in die Noord-Kaap, geleë. Upington is veral bekend vir sy wynplase en winkelsentrums. Die verblyf word in 1 gesinseenheid en 4 kamers met koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Die ge...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié gastehuis is gerieflik geleë en is naby die nodige geriewe. Verblyf word gebied in 2 aparte slaap...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en restaurante. Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za