Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Benede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Benede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Benede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Benede Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Benede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Benede

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees, Upington

The Cape Lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Akkommodasie is beskikbaar in gesinseen...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos, Upington

Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R859
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Middelpos, Upington

Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegangers en sakereisigers die ideale plek om te ontspan na 'n lang dag. Die lodge bied 11 kamers met lug...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand, Upington

Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer ...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelpos, Oosterville

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees, Upington

Esme's Guest House bied gerieflik gemeubileerde kamers in Upington, halfpad tussen Kimberley, Spingbok, Calvinia, Vryburg, Namibië en De Aar, en binne maklike bereik vanaf die hoofweë. Verblyf beskik oor 8 Dubbel...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Rand, Upington

A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington waar almal 'n koning of 'n koningin is. Ons is gerieflik geleë vir reisigers en besoekers wat die omgewing wil verken. 700 m vanaf 'n mall, 2,3 km vanaf skol...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Oosterville

MultiPro Manor bied selfsorgkamers in Upington. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorpskern. Akkommodasie beskik oor 2 dubbelkamers en 4 2-enkelbedkamers. Die dubbelkamers is ru...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keidebees, Upington

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari. Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za