Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (5)
Hotelle (8)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Benmore Gardens

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Benmore Gardens van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Benmore Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Benmore Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Benmore Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Benmore Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Benmore Gardens Akkommodasie

40 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Benmore Gardens

Red Rose B&B bied gesofistikeerde verblyf vir sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers. Dié B&B is 'n huis weg van die huis af en bied vriendelike gasvryheid. Dit is smaakvol versier en bied ruim kamers in '...

Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Prestige Apartments Sandton At Westpoint is in Morningside binne 1,5 km van die Nelson Mandela Square af geleë. Hiér bied Sandton Executive Suites verblyf. Hierdie moderne woonstelle beskik elk oor 'n satelliet-...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Gevestig in 2004, is hierdie goed-geleë gastehuis 'n toevlugsoord in die besige Sandton-metropool. Dis net 'n kort 5-minute se ry van Sandton City af. Strathavon Gastehuis is maklik toegangbaar via die M1-weg, die ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Sandton, Benmore Gardens

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie. Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is bes...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Touraine Executive Apartments is in 'n veilige kompleks in Sandton geleë en is die ideale verblyf vir 'n sake- of ontspanningsreisiger. Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n eetarea en 'n kombuis wat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Benmore Gardens

Sandton Skye bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde ateljee-woonstel in die gesogte woonbuurt Sandton in Johannesburg. Die woonstel is in die moderne Sandton Skye-gebou met hoë gehalte-afwerkings....

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Sandton Executive Suites - Hydro Park bied woonstel-styl verblyf in Morningside sowat 1,5 kilometer van die Nelson Mandela Square af. Elke moderne selfsorg-eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Benmore Gardens

Pin Oaks is 'n luukse B&B wat in die stil, rustige Hurlingham in Sandton geleë is. Dit is gerieflik net 3 km vanaf Sandton se middestad, besigheidsdistrik en die Gautrein se Sandton-stasie met maklike toegang tot h...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 440
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Le Petit Fillan is 'n unieke en rustige toevlugsoord in die middel van Sandton wat oordeelkundige gaste maklike toegang tot die Sandton Konferensiesentrum, Morningside Clinic, Sandton Clinic en die hart van die besi...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Somona Guest House is in Parkmore, Sandton geleë. Die personeel is vriendelik en altyd byderhand met persoonlike diens. Dié gastehuis is minder as 2 km vanaf Sandton se middestad. Verblyf word gebied in 6 en suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Benmore Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za