Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Berea West

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Berea West van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Berea West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea West Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Berea West

Vanaf
R349
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, KwaZulu-Natal

Vusi's Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis in Durban. Dis 4,2 km vanaf Durban se botaniese tuine, 6 km vanaf Durban ICC en 7 km vanaf Moses Mabhida-stadion en Kings Park-stadion. D...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

The Bentley Westville is ’n lieflike, eksklusiewe gastehuis wat teen ’n heuwel in die rustige voorstad van Durban, Westville genestel is. Dié gastehuis, wat oorspronklik ’n plaashuis was, is opgeknap en inger...

Vanaf
R1 244
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Westville B&B is 'n B&B met 'n kunstema in Westville, Durban. Verblyf is beskikbaar in 12 pragtige ingerigte kamers met en suite-badkamer oorkant wat oor 2 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropies...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Avillahouse Guest House skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Frans Provensaalse styl, met afgeronde ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claire Hills, Durban

Clare Hills Self-catering is 'n pragtige 3-ster-gegradeerde blyplek. Ons bied uitstekende gasvryheid en gehaltediens in die veilige omgewing van die Clare Landgoed in Durban. Daar is 2 identiese, ten volle gemeubi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westville, Durban West

Waterloo Guest House is in die stil, boomryke woonbuurt Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor die see én die binneland. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte. Wes...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville, Durban

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie het 'n omheinde swembad en vermaaklikheidsarea in die rustige tuin. Ver...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Woodside

Lansdowne B&B is in Westville, 'n mooi en stil woonbuurt in Durban. Die woonbuurt is net 15 km van die stad af en spog met golwende heuwels, boomryke strate, immergroen tuine en kronkelende strome. Verblyf is besk...

35% af Naweke!
VanafR1 000
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Sparks

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Berea West akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]