Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Berea.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Berea akkommodasie
Bladsy 8 - 48 lekke plekke om te bly
Drift In is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks met 'n pragtige see-uitsig. Gaste kan kyk hoe bootjies die h...
242 Spinnaker Penthouse is 'n pragtige dakwoonstel wat selfsorgverblyf in die Spinnaker-kompleks in Point Waterfron...
101 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in 'n gewilde gebou in Durban se Point W...
102 The Spinnaker is 'n selfsorgwoonstel in die Spinnaker-gebou in Point Waterfront. Dit is op die tiende verdiepin...
182 The Spinnaker is ’n elegante en ruim selfsorgwoonstel op die 18de verdieping van die Spinnaker-gebou in Point W...
218 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met lieflike uitsigte oor D...
Royal Ushaka Hotel bied gastekamers en is in die Sea View-area in Durban geleë. Die hotel is sowat 8 km van Brighto...
161 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 3-slaapkamerwoonstel, in 'n gewilde gebou in Durb...
203 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel in ’n gewilde gebou in Durban se Po...
Self-catering On Donald bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Fynnlands on the Bluff. ...