Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (9)
Hotelle (8)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Akkommodasie - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Berea

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

City Chic 5 on Timebal Boulevard bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en minimalistiese eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Point Waterfront in Durban geleë, net 900 m van uShaka Marine World af....

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

The Sails On Timeball Self-Catering Apartment is in Point Waterfront in Durban en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, gesin of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besie...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

19 Eastpoint bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Eastpoint-kompleks in Point Waterfront in Durban. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping waar gaste ’n ge...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

39 Eastpoint bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eastpoint-kompleks in Durban se Point Waterfront. Dié woonstel is op die derde verdieping en het 2 parkeerplekke. Daar is slaapple...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

38 Eastpoint bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n uitsig oor Durban se hawe. Die woonstel is in die Point Waterfront-woonstelkompleks, 'n perseel op die hawefront net 1 km van uShaka Marine World ...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

314 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelvolume-woonstel met 'n hoë plafon en 2 slaapkamers in 'n woonstelblok in Durban se hawe. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met hul eie balkonne. Die sl...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

307 Point Bay is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige woonstel in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is slegs 10 minute se ry van die terminale en ander geriewe by die hawe af. Die woonstel het slaappl...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

202 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is 10 minute se ry vanaf passasiersterminale en ander geriewe in die hawe. Die woonstel beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

408 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is sowat 4 km vanaf passasiersterminale en ander geriewe in die hawe. Die woonstel het slaapplek vir 4 gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za