Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bergville
3.9/5
volgens 51 resensies

Lees regte resensies van Bergville van 51 geverifieerde gaste.

Indien jy Bergville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bergville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bergville Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bergville accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bergville akkommodasie

Bladsy 11 - 7 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Bergville
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense

The Bell @ Fernwood is in die voorheuwels van die majestueuse Cathkin-piek in die sentrale Drakensberge geleë en di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R3 390
per nag, vir 2 mense

Kom ontspan in die eksklusiewe aha Alpine Heath Resort in die middel van die prentjiemooi noordelike Drakensberge, ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 390
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 658
per nag, vir 12 mense

MacFarlanes is 'n selfsorghuis op die oewer van 'n mensgemaakte dam en bied gerieflike verblyf vir 12 gaste. Dié d...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 658
per nag, vir 12 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense

Pumula Central Drakensberg is in Cathkin Park, Kwazulu-Natal en bied slaapplek aan 7 gaste. Die grasdakhuis beski...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense

Emafweni

Selfsorg in | Champagne Vallei, Champagne ValleiSentraal Drakensberge
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)

Emafweni bied selfsorg chalet-verblyf in 'n plattelandse tuin in Dragon Peaks in die sentraal-Drakensberge. Hier is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)

Pumuleni Wegbreek

Selfsorg in | Champagne Vallei, Champagne ValleiSentraal Drakensberge
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)

Pumuleni Wegbreek is in die Monk's Cow Wildreservaat geleë en bied plaaslike verblyf aan 'n klein familie of groep...

Braaiplek
Voëlkyk
Wildkyk
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Highbourne Cottages bied eko-vriendelike, selfsorgverblyf op 'n plaas in Cathkin Park, en is deel van die Monks Cow...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

iKhayalamafu Mountain Reserve bied 2 bekoorlike selfsorghuisies aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag, vir 2 mense

Ledges Retreat Guest House is 'n klein, plattelandse-styl gastehuis in 'n rustige vallei in die Noordelike Drakensb...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag, vir 2 mense

Kliphuis

Selfsorg in | Drakensberge, DrakensbergeKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)

Kliphuis is 'n knus selfsorg-bergkothuis van steen met 'n grasdak en 'n uitsig oor die Drakensberge. Dit is in High...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem