Geverifieerde Resensie
Bergville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bergville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 48 resensies.
"Geen groot winkels of restaurante nie. Maak eintlik glad nie voorsiening vir toeriste nie. Beslis nie 'n toeristebestemming nie. "
"Die dorp is nie 'n toeristedorp nie, maar die gastehuise in die area is goed geleë vir besoeke aan die verskillende besienswaardighede rondom Bergville en Drakensberge en die omgewing."
"Bergville self is maar klein en ietwat beperk ten opsigte van besienswaardighede. Dit het wel 'n goeie sentrale ligging en 'n heerlike restaurant, Bingelela. "
"Best they sort the water problem out. To much rain causing the pumps in the river to give problems, municipal inefficiencies I presume."
"Padtoestande is gunstig en gerieflik om nabygeleë dorpies te besoek. Die kuns, kultuur, geskiedenis, en asemrowende landskap is 'n moet om te besoek."
"Some information on the sites and attractions would have been a nice to have so one could plan for better organised travel."
"Bergville, die middestad is nie 'n aangename ondervinding, maar die omliggende area pragtig."
"Bergville as a town is not a great destination, but the surrounding mountains are great."
"Daar is baie besienswaardighede in die omgewing. Dit voel veilig met baie verskillende opsies om van te kies."
"Die omgewing self is pragtig, maar die dorpie laat veel na wens oor. Dit voel soos 'n derderangse dorp en het ons baie aan Zanzibar laat dink."