Geverifieerde Resensie
Bergville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bergville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 35 resensies.
"Die omgewing waar die Montusi Self-Catering Cottages is, is pragtig. "
"Ongelooflik pragtig, wees net baie bewus van grondpaaie en padwerke. Nie onmoontlik met 'n gewone motor nie, maar beter vir 4x4s!"
"Bergville die dorpie is redelik swak. Sal nie daar wil bly. Bietjie vervalle."