LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bergvliet
4/5
volgens 8 resensies

Lees regte resensies van Bergvliet van 8 geverifieerde gaste

Indien jy Bergvliet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bergvliet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bergvliet Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bergvliet accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bergvliet akkommodasie

Bladsy 7 - 8 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Bergvliet
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierd...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Seti se Kuierplek is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Southfield, Kaapstad. Die eenheid is vas aan die hoofhuis, maar het 'n aparte in...

Afrikaans
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van...

Swembad
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Swembad
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense

Constantia Garden Suites is in een van Kaapstad se mees eksklusiewe voorstede geleë en bied unieke en luukse selfsorg-verblyf. Daar is sla...

Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf R10 500
R10 500 R9 450
per nag, vir 10 mense

Ferndale Lodge is in die hartjie van Constantia Valley en is ’n pragtige vakansiehuis wat perfek vir familes, vriende wat saam reis, sakegro...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R10 500
R10 500 R9 450
per nag, vir 10 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense

25A on Brommaert is op die eienaar se perseel in Bo-Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede wat wêreldberoemd is vir sy wyn. Dié ru...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 4 mense

Rafters Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol versier is. Dit is op 'n residensiële perseel waar die...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R4 450
per nag, vir 2 mense

The Alphen Boutique Hotel & Spa bied luukse verblyf in die hartjie van Constantia, Kaapstad en dis naby verskeie bekroonde wynplase. Die oor...

Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid

Joy's Place

Selfsorg in | Plumstead, PlumsteadKaapstad
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Joy's Place bestaan uit 2 selfsorgkothuise op die gasheer se netjiese erf in Plumstead, Kaapstad. Die kothuise is in 'n lowerryke tuin langs...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 885
per nag, vir 8 mense

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Di...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R5 885
per nag, vir 8 mense

Welkom by die Bergvliet akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem