Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Ballyduff Kleinhoewes (1)
Belmont (3)
Eureka (2)
La Provance (4)
Panorama (11)
Pretorius Kloof (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (6)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Bethlehem

4.1 / 5  
volgens 90 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 90 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem Akkommodasie

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belmont, Bethlehem

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bethlehem

Die Ark is 'n stylvolle, losstaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang in 'n veilige en stil omgewing. Die eenheid is in 'n doodloopstraat in die dorpie Bethlehem geleë. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste....

Vanaf
R1 020
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oor...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Annie's Overnight bied bekostigbare oornagverblyf in die dorp Bethlehem in die Vrystaat. Annie's Overnight bied slaapplek vir 2 gaste in 'n klein selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer he...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Bethlehem

Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie van die ongelooflike Sandstone Country in die dorpie Bethlehem. In hierdie rustige omgewing met sy pra...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Bethlehem

The Green Olive Guesthouse bied luukse, ruim verblyf in Panorama in die Vrystaatse dorpie Bethlehem. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeg-winkelsentrum en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en die MediClinic...

Vanaf
R1 093
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Bethlehem

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 6 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes, Bethlehem

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem

La Motte Gastehuis is op die N5, 4 km vanaf Bethlehem in die rigting van Harrismith geleë. Hier kan jy die natuurskoon en vreedsaamheid van die Oos-Vrystaat geniet. Dis die ideale plek om te oornag as jy ver moet r...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum. Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onders...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethlehem akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Vrystaat Hooglande blad indien jy na meer Oos-Vrystaat Hooglande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...