Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (4)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Bethulie

4.1 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Bethulie van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethulie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bethulie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethulie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethulie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethulie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie

Bee My Guest bied kothuise wat op 'n B&B- of selfsorgbasis bespreek kan word en is in Bethulie geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by B...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie

Oppie Koppie B&B is 'n unieke tuiste tussen die koppies met 'n uitsig oor die historiese dorpie Bethulie. Hierdie dorpie het panoramiese uitsigte oor die Gariepdam, die Oranjerivier-brug en die omliggende platteland...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bethulie

Pitch-Up S.A. is in die Suid-Vrystaat in Bethulie geleë met 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie vir oornagreisigers of kort wegbreke. Reisigers met troeteldiere is meer as welkom. In 1937 is die oorspronklike ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bethulie

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Venterstad , Oviston

Hierdie is jou perfekte huis weg van die huis. Geen ander woorde kan die gevoel in hierdie oustyl, pragtig gemeubileerde gastehuis beskryf nie, geleë op die rand van die pragtige Gariepdam in Oviston. Die gastehui...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Oviston , Venterstad

Siloam Village is tussen 3 natuurreservate geleë en bied gratis wildkyk-geleenthede aan gaste. Gaste kan heerlik in Suid-Afrika se grootste varswater-meer baljaar, in die ontwerperswembad swem en saans onder die pr...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Venterstad , Oviston

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit n...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Transgariep, Vrystaat

Boschrand Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat met skape boer. Dis ideaal geleë op die N1 van Kaapstad na Johannesburg en is gerieflik vir 'n oornagstop. Die verblyf beskik oor eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bethulie akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za