Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Beverley Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beverley Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beverley Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beverley Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beverley Gardens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Beverley Gardens

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Epsom Down

Ash Manor is in 'n lowerryke tuin geleë wat veiligheid, privaatheid en rustigheid bied. Dit word deur goedversorgde tuine en tientalle bome en blomme omring. 'n Aanloklike swembad is ook beskikbaar. Ash Manor hjet...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Epsom Down

Peaceful Retreat B&B is 'n ruim gastehuis in Bryanston wat al van 1995 aan die gang is. Dit is op 'n groot perseel geleë, met lieflike tuine, 'n tennisbaan en 'n swembad. Peaceful Retreat doen sy naam gestand, die ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Blairgowrie

Apollo Hotel in Randburg is die perfekte keuse vir 'n konferensie, gala-geleentheid, produkbekendstelling of uitstalling op Sandton se voorstoep. Apollo Hotel kombineer top konferensiegeriewe met luukse, Grieks-ge...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Johannesburg

Berkley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel op 'n veilige residensiële landgoed in Bryanston. Die perseel is 9 km vanaf die Sandton Konvensiesentrum en Sandton City. Die kothuis het 'n privaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Gauteng

Peridot Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die onderpunt van die hoofhuis se lieflike ontwerperstuin in die veilige woonbuurt, Jukskeipark, in Johannesburg. Die kothuis is net 'n kort motorrit vanaf Monte Casino, Oli...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in North Riding, Gauteng

De Wildebeest Guest House is in die natuurlike omgewing van North Riding in Randburg geleë. Die gastehuis het die perfekte ligging en is steeds naby Sandton se sakekern. Die verblyf bestaan uit 9 ruim dubbelkamers...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bordeaux, Johannesburg

The Bordeaux Green House is 2 eenslaapkamerwoonstelletjies in Sandton, Johannesburg. Die woonstel is net 5 km van Sandton en Hyde Park se SSG af en bied mediumtermyn-akkommodasie in Sandton. Alhoewel die eenheid l...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

The Dorr Guesthouse is in een van die strate in Sandton geleë. Die gastehuis bied luukse verblyf, sowel as die vriendelike gasvryheid van 'n privaat huis. Die gastehuis is in op 'n landgoed in Hurlingham Manor gele...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Malanshof

Lona Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, lowerryke woonbuurt in Johannesburg, net 30 minute se ry vanaf Randburg en Johannesburg se middestad. Daar is verblyf in 4 en suite-kamers. Elke kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Beverley Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]