Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Birchleigh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Birchleigh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Birchleigh akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Birchleigh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Birchleigh Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birchleigh

Koedoe Guest House bied gerieflike verblyf in die Birchleigh-buurt in Kempton Park, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied toegang tot hoofweë en is ideaal geleë tussen Johannesburg en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Birchleigh

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

African Moon Corporate Guest House bied uitsonderlike verblyf slegs 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is minder as 2 km van winkels, restaurante en ander geriewe af. Verblyf word in 24 uniek versi...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais, Johannesburg

Lé Frans Hoek is in Glen Marais in Kemptonpark en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 woo...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Allen Grove

Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat 10 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë is. Die huis is in 'n lieflike tuin gesetel waar gaste om die swembad kan ontspan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Birchleigh North

Bella Moon B&B is in die Birchleigh-buurt in Kemptonpark, 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die B&B se ligging bied toegang tot die hoofweë en is halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Die B&B bie...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Morulana Guest House is in die stylvolle voorstad, Glen Marais, in Kempton Park, oorkant 'n parkie geleë, en is 5 minute se stap na 3 winkelsentrums met baie restaurante, banke en winkels. Dit is ook net 10 minute ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 128
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Woodpecker's Inn Guest House is in Glen Marais, Kemptonpark geleë en word omring deur Ekurhuleni se ontwikkelende Aerotropilis. Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbedkamers, 'n Koningin-suite, Dubbelkamers en Dubbelk...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR955
R812
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Birch Acres, Restonvale

Badger Burrow Rustic Cottage bied verblyf op die eienaar se perseel in Kempton Park. Dié groot dorp is die tuiste van verskeie winkelsentrums, Emperor's Palace met teaters en restaurante en die besigste lughawe in ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

African Rose Guest House is in 'n stil buurt van Kempton Park binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is naby die lughawe en die ideale basis vanwaar jy Suid-Afrika kan verken. Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhed...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Allen Grove, Kemptonpark

Allen Grove Self-Catering is in Kemptonpark in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en diegene wat op soek is na lekker oornagverblyf. Dit is 'n selfsorg-gastehuis. Die huis is slegs 10 minu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Birchleigh akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]