Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Birdhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Birdhaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Birdhaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Birdhaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Birdhaven Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Birdhaven

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Oaklands

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Median 203 bied selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in The Median-kompleks in Rosebank. The Median is gerieflik geleë, net 400 m vanaf Rosebank Mall en met maklike toegang tot 'n rits restaura...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Median 210 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in die The Median-kompleks in Rosebank. The Median is net 400 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die ...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Craighall Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 407 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel, geleë in The Vantage-kompleks, Rosebank. The Vantage is net 800 m van die Rosebank Mall af met maklike toegang tot 'n aantal res...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 516 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf die Rosebank Winkelsentrum, met gerieflike toega...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 412 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank wat smaakvol versier is. The Vantage het 'n gerieflike ligging net 800 m van Rosebank Mall af en bied to...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 117 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage het 'n gerieflike ligging, net 800 m van Rosebank Mall af en bied maklike toegang...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 122 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol ingerig is in The Vantage-kompleks, Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank se winkelsentrum en bied maklike toegang ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 303 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. Die kompleks is net 800 m vanaf Rosebank Mall met maklike toegang tot restaurante. Die woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]