Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Bishopscourt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bishopscourt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bishopscourt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bishopscourt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bishopscourt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bishopscourt

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Kirstenbosch Forest Lodge is 'n boetiek gastehuis in Bo Nuweland, stapafstand vanaf Kirstenbosch Botaniese Tuin. Die bestemming bied 'n ontspannende omgewing aan gaste en is gefokus op persoonlike diens in 'n unieke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Largo House is in die boomryke buurt, Nuweland, aan die oewer van die Liesbeekrivier naby die berg geleë en bied uitsigte op Tafelberg en Duiwelspiek van die kant af. Verblyf word gebied in 3 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R8 572
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Pluke bied selfsorgverblyf in ’n pragtige, luukse huis in Nuweland. Die huis is aan die voet van Tafelberg geleë en bied uitsigte al die pad tot by die Hottentots Holland-berge in die verte. Die huis is naby Kirs...

Vanaf
R8 464
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Trovato Villa is 'n lieflike opgeknapte huis op dieselfde perseel as die historiese nasionale monument Trovato House. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die dubbelverdiepinghuis het '...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Klein Bosheuwel Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word, en die gastehuis is in Bishopscourt geleë. Dit is ideaal geleë as 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid besienswaardigh...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die Tafelberg Natuurreservaat met begeleide voetslaanroetes in die berg. Verblyf by Panorama Guest Hou...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelse...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Park West Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder tuinkothuis op 'n woonerf in die hartjie van Nuweland. Die kothuis het sy eie aparte ingang en kyk uit oor die lieflike tuin met 'n uitsig op die berg. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cavendish House and Cavendish Cottage is in Claremont, 12 km van die middestad af en minder as 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis aangebied. Beide eenhede sk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Herschel Court Studio is in die middel van Claremont een blok bo die hoofstraat geleë. Dit is 'n grondvloer-ateljeewoonstel in 'n stil hoekie van Herschel Court, 'n netjiese historiese landmerk in die Art Deco-blok...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bishopscourt akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za