Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Bishopscourt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bishopscourt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bishopscourt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bishopscourt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bishopscourt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bishopscourt

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Huis Hugo Kothuis bied gehalteverblyf, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, in die luukse en boomryke voorstad Bishopscourt. Die kothuis is binne stapafstand van die bekende Kirstenbosch Botaniese Tuine en b...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 950
R2 360
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Acorn Tree is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die stil voorstad Nuweland in Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die huis ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Enhance Cottage bied volledig gemeubeleerde akkommodasie met selfsorgfasiliteite vir 2 persone. Die kothuis staan op die veilige perseel van 'n tandheelkundige praktyk in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke woonbuurt, Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Hiér sal jy so tuis soos by jou eie huis voel! Dis ideaal vir sakereisigers,...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Chameleon Cottage is ’n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel geleë is in die rustige, boomryke Nuweland. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n slaapkamer, badkamer en kombuis- en leefarea...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Kingsbury Lodge is in die hartjie van Claremont, oorkant die gewilde Arderne-tuin, geleë. Dit is net 100 m van die Life Peninsula-ooghospitaal, 800 m van die Kingsbury Hospitaal en 500 m van die Vrugbaarheidsklinie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bishopscourt akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za