Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Blanco

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Blanco bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 34 resensies.

Blanco

Out of Bounds Self-Catering Lodge

"Blanco is a lovely holiday destination."

Blanco

Outeniqua Travel Lodge

"Dit is baie mooi daar en ek en die honde het die stap deur die strate geniet. Dit is effens ver van winkels af, omtrent 10 min se ry na die hoofdorp toe."

Blanco

Alpine Inn

"Fancourt and Redberry Farm and Airport very close."

Blanco

Alpine Inn

"Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed."

Blanco

Soeteweide North B&B

"My verwagtinge oortref aangesien ek vantevore verneem het van sosiale uitdagings daar."

Blanco

Outeniqua Travel Lodge

"Besige area met redelik baie verkeer in die straat. Gemengde besighede in die straat. Nie ideale gastehuis-omgewing."

Blanco

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Lovely, serene neighbourhood. Not too far from George's city centre."

Blanco

DD's Guesthouse

"Naby supermark, gimnasium en eetplekke."

Blanco

Outeniqua Travel Lodge

"Ek het eers gedink dat dit nie te veilig lyk nie aangesien ons ook van die dorp se kan af ingekom het. Op pad terug lughawe toe het ons besef hoe naby aan Fancourt dit is. Miskien moet hulle net noem dat dit 'n blok van Fancourt is aangesien almal dit ken."

Blanco

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Pragtige, boomryke plek. "

Blanco

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier."

Blanco

Soeteweide North B&B

"Baie mooi berge en gholfbane."

Blanco

Tantivvey Country Guest House

"Ek was aangenaam verras met die pragtige Superspar met die lekkerste tuisgemaakte pizzas. Regtig iets om te besoek."

Blanco

Outeniqua Travel Lodge

"'n Bietjie uit die wyk, maar ook nie te ver nie. Stil en rustige area."

Blanco

Reheifo Lodge

"Ons het nie regtig deur Blanco gery nie."

Blanco

Tantivvey Country Guest House

"Die mense was vriendelik en baie hulpvaardig. Kon heerlik geselsies aanknoop en het my as deel van die gemeenskap laat voel. Ek het nog nooit in George/Blanko oornag nie, maar hierdie plek sien my beslis spoedig weer!"

Blanco

Ambiante House

"Te veel bedelaars by winkels."

Blanco

Outeniqua Travel Lodge

"Blanco was perfect for where we needed to be so would recommend it for anyone who doesn't want to be directly in town. "

Blanco

Reheifo Lodge

"Voorstedelike woonbuurt, maar stil."

Blanco

Mountain View Lodge

"Blanco is fine. It's about halfway between Mossel Bay and Knysna."

Blanco

Outeniqua Travel Lodge

"Oorkant Fancourt."

Blanco

Tantivvey Country Guest House

"Moeiliker om te bereik en sowat 20 minute uit die middestad. Die rustigheid van die omgewing vergoed daarvoor."

Blanco

Mountain View Lodge

"Rustige area en baie skoon. Sal dit aanbeveel."

Blanco

Alpine Inn

"Baie sentraal geleë. Die omgewing is pragtig, netjies en paaie in baie goeie toestand."

Blanco

Alpine Inn

"Lekker om te stap in 'n veilige buurt en te sien hoe die omgewing ontwikkel. "

Blanco

Alpine Inn

"Naby die lughawe en N2."

Blanco

Alpine Inn

"Blanco is lekker naby aan die lughawe en die Redberry farm, maar is effens ver as jy dorp toe wil gaan veral omdat die groot mall aan die ander kan van George is. Baie mooi area met groot bome en stil en rustig. Pragtige krismisrose groei al langs die pad langs huise se buite mure soos wat mens inry dorp toe. "

Blanco

Step - Aside George

"Nice and quiet area near the mountains. "

Blad
Wys 1 tot 30