Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1309 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1309 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naval Hill, Bloemfontein

Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Bedags het dit 'n pragtige uitsig oor bome met skakerings van pers, oranje en g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R455
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basies...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, indu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

Hierdie skoon, smaakvol versierde eenheid met lugversorging bied verblyf aan in dubbelkamers. Die eenheid beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-stort met aparte toilet. Privaat sitplek is buite beskikbaar...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Fevetree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in 'n luukse deel van Dan Pienaar Rif. Die eenheid is in 'n stil, veilige straat in en is ideaal vir sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. F...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West, Bloemfontein

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op die gasheer se residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelb...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation bied moderne, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en daar is gratis parkeerplek. Ons het afstandbeheerde toegang vir ekstra gerief. El...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Gaste kan Eenheid 1 of Eenheid 2 bespreek, en elke eenheid het ...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein

Elior Gastehuis bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, die sesde grootste stad in Suid-Afrika, asook die regterlike hoofstad is. Dis geleë langs die N1 tussen Johannesburg en Kaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofst...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]