Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1114 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1114 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R936
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

African Sands Guesthouse is in die woonbuurt Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dis sentraal in Bloemfontein geleë, na aan die Life Rosepark Hospitaal, die Windmill Kasino en die N1. Ons bied verblyf in 11 bee...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein

Makarios Country Lodge bied 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas buite Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis af. Da...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Kiepersol B&B en Selfsorg is in Dan Pienaar geleë. Dis Bloemfontein se mees sentrale voorstad naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Winkelsentrum. Kiepersol bied rustige, gerieflike en gemaklik...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

The Milner House is in die boomryke, luukse voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié huis is in 2008 deur Suretha Adlam en Mr Werner Johns gevestig om heerlike, noukeurige verblyf aan moeë reisigers te bied w...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R587
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hospitalpark, Bloemfontein

Oppie Hoek bied gerieflike selfsorgverblyf in die voorstad Hospitaalpark in Bloemfontein. Die perseel is naby 2 vername hospitale, 3 winkelsentrums en die Windmill Casino. Dié woonstel op die boonste verdieping is...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein

Die Royal Fischer Hotel is in die Woodland Hills landgoed in Bloemfontein geleë. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodewal, Bloemfontein

Swan-lake Cabin is 'n houthuis op 'n dam op 'n privaat plaas sowat 16 km vanaf sentrale Bloemfontein. Die houthuis is in 'n rustige area ver van die besige stadslewe. Die huis is op stelte op 'n dam weggesteek tus...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Inbloem bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein, 700 m van die Hoërskool Sentraal en 1,4 km van die Preller Plein-winkelsentrum af. Verblyf word in 9 smaakvol versierde ...

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein

At.68 is 'n gastehuis wat gaste warm en huislike verblyf bied aan die suidelike kant van Bloemfontein, net 3 km vanaf die N1. Ons is ook 3 km vanaf Rosepark Hospitaal en 2,5 km vanaf Pasteur en Optima Hospitaal. Ver...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Spitskop, Bloemfontein

Leopards and Lace is geleë in die idilliese area, Spitskop, slegs 3 km buite Bloemfontein. Ons bied beeldskone, gerieflike oornagverblyf naby verskeie gewilde restaurante in Bloemfontein en bied maklike toegang tot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Komweer is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat familie besoek en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1-hoofweg. Die verblyf beskik ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

African Lodge is direk oorkant die Universiteit van die Vrystaat, die Universitas Hospitaal en Netcare 911 in 'n veilige deel van Bloemfontein geleë. Ons bied verblyf in gesinskamers en selfsorg-eenhede wat ideaal...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R493
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions. Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenh...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bayswater, Bloemfontein

Dersley Manor Private Hotel bied luukse akkommodasie in die prominente, lowerryke voorstad van Bayswater - 'n baie gerieflike ligging net 5 km van Bloemfontein se middestad af, en minder as 'n halfuur se ry van alle...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna, Bloemfontein

Ayjay's Guesthouse is in Bloemfontein en bied gaste 'n verskeidenheid gemeubileerde kamers. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elk het 'n privaat badkamer. Die ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofst...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za