Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1309 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1309 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions. Verblyf beskik oor 10 en suite-kamers met 'n g...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandwag, Bloemfontein

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging. Ons he...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillsboro, Bloemfontein

Dante Deo Guest House is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat in Bloemfontein op 'n groot erf geleë is. Daar is groot binne- en buite-areas wat ideaal is vir funksies, konferensies, vergaderings, groep-aktiwiteite e...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein

Pepper Tree Venue & Gastehuis is ’n moderne gastehuis aan die buitewyke van Bloemfontein. Die dorp het ’n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust 3 and 4 bied gehalte selfsorg-verblyf in 'n lieflike ruim gastehuis met 'n uitsig oor 'n tuin. Die gastehuis is in Fichardtpark, 'n luukse buurt in Bloemfontein, geleë. Dié ligging bied maklike to...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein

Safe Haven Gastehuis bied 'n ontspanne plaasatmosfeer en is in Groenvlei sowat 10 km buite Bloemfontein. Gaste kan die Safe Haven-eenheid of die Safe Haven-ateljeewoonstel bespreek. Albei eenhede het slaapplek vir...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein

Die Royal Fischer Hotel is in die Woodland Hills landgoed in Bloemfontein geleë. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Rosedene 5 is in Westdene in Bloemfontein geleë. Die kamer beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die b...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions. Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenh...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rooidam, Bloemfontein

Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat. Suikerbossie Guesthouse het slaapplek vir 12 gaste in 2 gesinseenhede, 3 standaardkamers en 'n bruidsuite. Die gesinse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofst...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]