Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1173 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1173 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodewal, Bloemfontein

Swan-lake Cabin is 'n houthuis op 'n dam op 'n privaat plaas sowat 16 km vanaf sentrale Bloemfontein. Die houthuis is in 'n rustige area ver van die besige stadslewe. Die huis is op stelte op 'n dam weggesteek tus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater, Bloemfontein

Lily Gastehuis is in 'n stil buurt in Bloemfontein se noordelike voorstede, net 5 km vanaf die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis het 10 ruim en suite-kamers, elkeen met lugversorging, 'n ele...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Spitskop, Bloemfontein

Leopards and Lace is geleë in die idilliese area, Spitskop, slegs 3 km buite Bloemfontein. Ons bied beeldskone, gerieflike oornagverblyf naby verskeie gewilde restaurante in Bloemfontein en bied maklike toegang tot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Cape Tuscan is in die suidelike woonbuurt Pellissier, in Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is gerieflik naby die N1. Alle kamers is met sorg en liefde uitgerus om gaste se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly. Die eenheid het lugversorging en beskik ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Inbloem bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein, 700 m van die Hoërskool Sentraal en 1,4 km van die Preller Plein-winkelsentrum af. Verblyf word in 9 smaakvol versierde ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R493
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions. Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenh...

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein

At.68 is 'n gastehuis wat gaste warm en huislike verblyf bied aan die suidelike kant van Bloemfontein, net 3 km vanaf die N1. Ons is ook 3 km vanaf Rosepark Hospitaal en 2,5 km vanaf Pasteur en Optima Hospitaal. Ver...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandwag, Bloemfontein

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging. Ons he...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R587
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hospitalpark, Bloemfontein

Oppie Hoek bied gerieflike selfsorgverblyf in die voorstad Hospitaalpark in Bloemfontein. Die perseel is naby 2 vername hospitale, 3 winkelsentrums en die Windmill Casino. Dié woonstel op die boonste verdieping is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofst...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za