Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1173 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1173 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Gastehuise

130 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Bloemfontein

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 4 kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein

Marrakech is 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare in Morokko, Java, Egipte en Afrika aangeskaf is. Marrakech is toege...

Voorkeurvennoot
35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein

Pecan Woods Guest House bied oornagverblyf in Kwaggafontein, 'n buurt in Bloemfontein. Die huis is naby hoofweë en verskeie plaaslike, geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, indu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R455
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basies...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein

De Stallen Guesthouse is in die voorstad Kwaggafontein in Bloemfontein geleë naby die N1 en N8. Die gastehuis bied unieke selfsorggeriewe. Geniet 'n rustige atmosfeer in luukse verblyf waar jy kan ontspan, sterre k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bloemfontein gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Bloemfontein akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za