Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1111 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1111 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Akkommodasie

332 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fleurdal, Bloemfontein

Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante in die area. Verblyf word in 4 selfsorgkamers gebied, wat apart van die hoofhuis op dieselfde pers...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Bloemfontein

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Cottonwood Cottage bied gerieflike verblyf in 6 ruim kamers. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en paartjies. Die lughawe en middestad is net 'n entjie se ry van ver. Al die kamers is luuks ingerig ...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is naby die N1 geleë. Dié selfsorg-...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 4 kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR725
R616
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Mai Guest House is 'n selfsorggastehuis in Universitas, Bloemfontein naby skole soos Grey College en Eunice, en ook naby die Universiteit van die Vrystaat en die Sentrale Universiteit van Tegnologie. Die verblyf be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein

Marrakech is 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare in Morokko, Java, Egipte en Afrika aangeskaf is. Marrakech is toege...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Gaste kan Eenheid 1 of Eenheid 2 bespreek, en elke eenheid het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

21@Benade is in Fichardtpark geleë en kan maklik bereik word vanaf die N1. Dis net 5 minute se ry vanaf die PnP Supermark, Bobbiespark, skougronde en Rosepark Hospitaal. Dis die perfekte plek vir moeë reisigers wa...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein

Pecan Woods Guest House bied oornagverblyf in Kwaggafontein, 'n buurt in Bloemfontein. Die huis is naby hoofweë en verskeie plaaslike, geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af. Die woonstel het slaa...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein

De Stallen Guesthouse is in die voorstad Kwaggafontein in Bloemfontein geleë naby die N1 en N8. Die gastehuis bied unieke selfsorggeriewe. Geniet 'n rustige atmosfeer in luukse verblyf waar jy kan ontspan, sterre k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofst...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za