Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1114 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1114 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Hotelle

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein

In die hartjie van Bloemfontein se sakegebied sal jy een van die beste hotelle in die Vrystaat, BON Hotel Bloemfontein Central, aantref. Dit is ideaal vir 'n oornag- en sakereisigers. Die hotel bestaan uit 115 ruim...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein

Die Royal Fischer Hotel is in die Woodland Hills landgoed in Bloemfontein geleë. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bayswater, Bloemfontein

Dersley Manor Private Hotel bied luukse akkommodasie in die prominente, lowerryke voorstad van Bayswater - 'n baie gerieflike ligging net 5 km van Bloemfontein se middestad af, en minder as 'n halfuur se ry van alle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Westdene, Bloemfontein

Die City Lodge Hotel Bloemfontein is mooi en gerieflik, en spog met 'n swembad wat in die hotel se pragtige tuine skuil. Dit is stapafstand vanaf die Bloemfontein Mediclinic, die dieretuin, stadion, universiteit, ho...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Brandwag, Bloemfontein

Anta Boga Hotel in Bloemfontein is geïnspireer deur die mites en bekoring van die Balinese kultuur en bied pragtig ingerigte kamers. Die hotel beskik oor 15 luukse kamers met koninggrootte-beddens. Die kamers is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brandwag, Bloemfontein

City Living Boutique Hotel bied luukse akkommodasie met 'n retro-element vir toeriste en sakereisigers. Die hotel se rustigheid en elegansie is ongeëwenaard. Gaste is welkom om in die sitkamer of op die stoep te on...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R702
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein

Road Lodge Bloemfontein Airport is ingestel op wat gaste wil hê: 'n gerieflike plek om te rus en uit te vars na 'n lang vlug of rit. Die hotel is 'n bekostigbare opsie vir sake- en ontspanningsreisigers en bied mak...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Hotel in Westdene, Bloemfontein

Hobbit Boutique Hotel lewer 'n charismatiese huldeblyk aan skrywer J.R.R. Tolkien, en bied gaste 'n gesonde dosis ouwêreldse bekoring en stylvolle elegansie. Hierdie geskiedkundige 4-ster-oase in die rustige, boom...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Waverley, Bloemfontein

Pikoko Boutique Hotel Waverley is in Waverley in Bloemfontein en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié hotel is 600 m vanaf Bays Village Centre met restaurante en 'n kruidenierswinkel. ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein

The Tredenham Boutique Hotel is op 'n veilige landgoed in die buitewyke van Bloemfontein. Dié hotel is ideaal vir mense wat op soek smag na 'n vakansie- of sakewegbreek. Ons het 10 kamers wat individueel versier i...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bloemfontein hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Bloemfontein akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za