Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1114 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1114 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Wildsplase

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein

Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen groot stede reis. Dit is in 'n rustieke omgewing geleë en albei grasdak-e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein

Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfontein. Sangiro Game Lodge is op 'n klein wildreservaat en jy sal moontlik bokke sien wanneer jy op di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein

Makarios Country Lodge bied 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas buite Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis af. Da...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Spitskop, Bloemfontein

Leopards and Lace is geleë in die idilliese area, Spitskop, slegs 3 km buite Bloemfontein. Ons bied beeldskone, gerieflike oornagverblyf naby verskeie gewilde restaurante in Bloemfontein en bied maklike toegang tot...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Westdene, Bloemfontein

Lala Dene Lodge is geleë in Westdene, 'n sentrale woonbuurt in Bloemfontein, naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Mall. Lala Dene Lodge verskaf rustige, gerieflike en gemaklike verblyf aan s...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

African Footprints Lodge is deur die toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster-lodge bestempel. Ons is reg oorkant die Universiteit van die Vrystaat, die Universitas Hospitaal en in dieselfde straat as die ...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waverley, Bloemfontein

Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogte noordelike voorstede geleë. Die gastehuis grens aan die voet van Naval H...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pellissier, Bloemfontein

Cura Lodge is in die stil, veilige en gegoede woonbuurt, Pellissier geleë. Dit bied luukse akkommodasie met ruim kamers, welige tuine en asemrowende uitsigte. Cura Lodge se hartlike gasvryheid is ideaal, of jy nou ...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Glen, Bloemfontein

Weltevreden Game Lodge is slegs 25 km vanaf Bloemfontein, op die oewer van die Modderrivier geleë. Dit is die ideale plek vir rustige wegbreek ver die stadsgewoel, vir korporatiewe funksies, spanbou-wegbreke en int...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Spitskop, Bloemfontein

Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 6 selfsorg-eenhede, 3 gesinseenhede en 14 hotelkamers. Die selfsorg-eenhede h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olive Hill, Bloemfontein

Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein na aan die Bram Fischer Internasionale Lughawe en kan maklik bereik word v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bloemfontein

Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word omring deur plase. Hier kan gaste werklik hul skoene uitskop en ontspan. Die eenhede is ruim en spo...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein

Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie. Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 met maklike toegang tot die hoofweë en besienswaardighede. Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat sla...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Rise and Shine Lodge is 'n huislike gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is sentraal geleë, sowat 100 m van die Universiteit Vrystaat se westelike hek, 1,1 km vanaf die Universitas Hospitaal, 5 km vana...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bloemfontein wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Bloemfontein akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za