Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1473 reviews.
"Kon nie by alles uitkom maar was na Cheetah Experience en het dit baie geniet!"
"As gevolg van studente behuising in die omgewing is dit baie raserig soms en sal aanbeveel dat hul met studente huise ooreenkomste aangaan om orde te probeer hou oor naweke."
"Gewoonlik algemene buurt. Nie vir die "upper class" nie. Dié sal definitief fout vind! "
"Daar is 'n paar gastehuise wat baie netjies is en alles bied teen 'n bekostigbare prys."
"Goeie area om te bly. Dis naby winkels en universiteit en alles wat mens nodig mag kry."
"59 Plenty is 'n heerlike restaurantjie in die omgewing vir ontbyt en lieflike koffie deur die dag!"
"Dis maar 'n gewone voorstad wat wel rustig en veilig voorkom. Dit is ook sentraal geleë."
"Groot plek en alles mooi uiteengesit om plekke vinnig te vind en sekuriteit baie behulpsaam daar."
"Ons was baie verras met die vriendelikheid in die stad. Daar is ook baie geskiedkundige plekke om te besoek."