Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bloemfontein

4.2 / 5  
volgens 1305 resensies
Lees regte resensies van Bloemfontein van 1305 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein Selfsorg-eenhede

141 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is naby die N1 geleë. Dié selfsorg-...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

[email protected] is in Fichardtpark geleë en kan maklik bereik word vanaf die N1. Dis net 5 minute se ry vanaf die PnP Supermark, Bobbiespark, skougronde en Rosepark Hospitaal. Dis die perfekte plek vir moeë reisigers wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fleurdal, Bloemfontein

Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante in die area. Verblyf word in 4 selfsorgkamers gebied, wat apart van die hoofhuis op dieselfde pers...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af. Die woonstel het slaa...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bayswater, Bloemfontein

RubyRed Self-Catering Cottage is in die Bayswater-woonbuurt in Bloemfontein en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is 4 km vanaf die N1 en 1 km vanaf Northridge Mall en Virgin Active. Die koth...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Driehoek, Bloemfontein

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë slegs 10 km vanaf hoofbesienswaardighede in Bloemfontein. Dié verblyf beskik oor 4 selfsorg...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR943
R849
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein

A Little Guesthouse is na aan die N1 met 'n ontspannende en plaaslike atmosfeer. Dié gastehuis is 'n selfsorggunsteling en bied veilige parkeerplek, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, DStv met al die gunstel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

Hierdie skoon, smaakvol versierde eenheid met lugversorging bied verblyf aan in dubbelkamers. Die eenheid beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-stort met aparte toilet. Privaat sitplek is buite beskikbaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bloemfontein selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Bloemfontein akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]