Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (81)

Resensies van Bloubergrant

4.7 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Bloubergrant van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergrant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergrant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergrant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergrant Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergrant Akkommodasie

89 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR575
R374
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergrant

Plekkie Byri See is in Table View in Kaapstad geleë. Die goue strande van Bloubergstrand is slegs 400 m weg en perfek vir watersportsoorte soos vlieërbranderry. Ander doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorf...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Bloubergrant

504 Witsand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n voorstad met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en oor Kaapstad. Behalwe vir die strande en mooi uitsigte, bied Blou...

20% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Bloubergrant

Portico 801 is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op die strandfront in Tafelbaai. Dit bied onbelemmerde see-uitsigte en is slegs 50 meter van die strand af. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 mense....

Voorkeurvennoot
50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 090
R545
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Bloubergrant

Sea Forever Beachfront is 'n selfsorg-vakansiewoonstel teen die see in SeaSpray, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié woonstel is net oorkant Blouberg se wit strand en bied 'n onbelemmerde uitsig op oor Robbe...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Table View, Bloubergrant

Baywatch Guest House is net 'n hanetreetjie vanaf die strande van Table Bay in Blouberg en bied veilige en gerieflike verblyf. Dié gewilde gastehuis is stapafstand vanaf restaurante, winkels, strande en die My CiTi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergrant

605 Nautica is 'n selfsorg-woonstel op die 6de vloer van die Nautica-kompleks, reg oorkant die pad van Dolphin Beach. Die woonstel bied 'n ongelooflik uitsig vanaf die patio op Tafelberg, Robbeneiland en oor die Atl...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 145
R744
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergrant

Sea Spray B403 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is reg oorkant die pad van Bloubergstrandfront. Dié woonstel is op die vierde verdieping en beskik oor 2 s...

Vanaf
R230
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Table View, Bloubergrant

SaltyCrax Backpackers is omtrent 500 m vanaf Blouberg se pragtige strande en is die perfekte plek om die prentjiemooi uitsig op Tafelberg te geniet. Ons is 20 minute se ry en 40 minute op die busroete van die middes...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Bloubergrant

Welkom by Be My Guest Lodge in Bloubergstrand, 'n kusdorp oorkant die kanaal van Robbeneiland, en gerieflik naby die Moederstad. Die Lodge is elegant gemeubileer en versier, en bied gemaklike en ontspanne verblyf. ...

15% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergrant

The 7th Wonder Guest House kry sy naam van Tafelberg, wat amptelik aangewys is as een van die Sewe Wonders van die Wêreld in 2012. Dié gastehuis bied uitsigte oor Robbeneiland en op Tafelberg. Gaste het ook privaa...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 006
R755
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergrant

Horizon Bay 301 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Table View. Die kompleks is net 160 m vanaf Bloubergstrand en naby restaurante en winkels in die area. Hiérdie woonstel op die derde verdie...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Bloubergrant

203 Horizon Bay Seaview Apartment is 'n moderne woonstel met 'n see-uitsig en bied verblyf aan 4 gaste in Table View. Die woonstel beskik oor 2 badkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR799
R719
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergrant

Sunny South Views is 'n ruim, luukse woonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het gedeeltelike uitsigte op Tafelberg en is net 300 meter van die pragtige strand met die ikoniese uitsig op Tafelberg af. Hierdie woo...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergrant

Sea Breeze Guest House is in Bloubergstrand en bied gerieflike eenhede 500 m van die strand af. Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang wat toegang tot 'n tuin bied. Elke ka...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Bloubergrant

1105 Portico Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks het die ideale ligging en is oorkant die strand en restaurante. Die woonstel is smaakvol vers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za