Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (425)
B&Bs (8)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (370)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach, Bloubergstrand

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

1105 Portico Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks het die ideale ligging en is oorkant die strand en restaurante. Die woonstel is smaakvol vers...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

304 Zeezicht is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n buurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg in Kaapstad. Afgesien van die strande en pragtige uitsigte, het Bloubergstr...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parklands, Bloubergstrand

78 Oakland Hills in Table Bay bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die strand en verskeie winkels, dienste en restaurante. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 918
R959
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Infinity 502 is die ideale vakansiewoonstel in die veilige Infinity-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is ideaal vir langer besprekings, 'n naweekwegbreek, 'n romantiese wegbreek, 'n wittebrood of bloo...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR923
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in West Beach, Bloubergstrand

Mont Serrat 58 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in West Beach, Kaapstad. Die kompleks is stapafstand van Blouberg se strand. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Ander ger...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

Wilcre's Blouberg Home is 'n pragtige, volledig toegeruste, selfsorg-gesinshuis in die stil woonbuurt van Parklands North, Blouberg. Die huis is geskik vir vakansiegangers en sakereisigers. Die huis is ook geskik vi...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR899
R674
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Sea Gem is 'n woonstel in Bloubergstrand. Dié selfsorgwoonstel is in die Dolphin Ridge in Bloubergstrand, 'n veilige kompleks sowat 500 m van Big Bay-strand af, geleë. Dit is ook stapafstand van al die geriewe en ...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

OceanView A301B is 'n enkelwoonstel in 'n veilige gebou in Table View, Kaapstad. Die slaapkamer bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die eenheid is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n groot platskerm-TV met...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Sea Breeze Guest House is in Bloubergstrand en bied gerieflike eenhede 500 m van die strand af. Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang wat toegang tot 'n tuin bied. Elke ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]