Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (425)
B&Bs (8)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (370)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 145
R744
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Horizon Bay 301 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Table View. Die kompleks is net 160 m vanaf Bloubergstrand en naby restaurante en winkels in die area. Hiérdie woonstel op die derde verdie...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 145
R744
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Sea Spray B403 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is reg oorkant die pad van Bloubergstrandfront. Dié woonstel is op die vierde verdieping en beskik oor 2 s...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergrant, Bloubergstrand

Sceptre Surf en Werk is 'n selfsorgeenheid in Bloubergstrand en hoewel dit op dieselfde perseel as die eienaars se huis geleë is, het die eenheid 'n privaat ingang, beskutte parkeerplek en toegang tot hul eie gerie...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bloubergstrand

The Beach House is in Table View, Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Die huis beskik oor 3 slaapk...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 006
R654
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

The Bay 804 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in Table View in die Kaap. Die woonstel is op die agtste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n ko...

Vanaf
R220
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Table View, Bloubergstrand

SaltyCrax Backpackers is in Table View, Kaapstad geleë. Bloubergstrand is slegs 500 m vanaf die instansie. Verblyf beskik oor 7 eenhede, geskik om tot 28 gaste te akkommodeer. Die eenhede sluit die Dubbel-en suite...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 580
R1 422
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Horizon Bay Sea View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see en die omgewing van die balkon af. Dié woonstel op die boonste verdi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House is 'n ruim, moderne en gerieflike gastehuis in Table View, Kaapstad. Die gastehuis is smaakvol versier en geïnspireer deur die rustige Atlantiese Oseaan. Dit is 400 m van die strand af en...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Big Bay Beach Club 118 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie, Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand en die middestad is 'n halfuur se ry hiervandaan. Die woonstel is op die tweede...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge is in 'n stil straat, slegs 2 minute weg van die welbekende Bloubergstrand af, en is 5 minute van Killarney Resiesbaan en stapafstand van die Bayside Winkelsentrum en die Bus-snelvervoerstelsel, met onbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]