Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (449)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (391)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Selfsorg-eenhede

365 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Tooth's Nest is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Table View, net 300 m van die strand af. Die woonstel spog met 'n uitsig op Leeukop en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en...

SPAAR 30%
VanafR1 080
R756
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4. Die tweeslaapkame...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 099
R879
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Son, See, en Sundowners is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige Bloubergstrand. Die woonstel bied 'n wonderlike uitsig op Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Die woonstel het slaapplek vir...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

118 on Raats is 'n bekoorlike gastehuis wat oornagverblyf bied in Table View, net 'n kort entjie se ry van Kaapstad se middestad af. Die huis het die ideale ligging naby die strand en winkelsentrums. Die gastehuis ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach is 'n moderne tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in die Dolping Beach-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dis ongeveer 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad asook die V&A Waterfront. Die kompl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

The Courtyard Blouberg is 'n selfsorg-dorpshuis wat in Table View, 'n woonbuurt op die strandfront in Kaapstad geleë is. Dié huis is naby die strand, restaurante, winkelsentrums en MyCiTi-bushaltes. Die verblyf ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

602 Infinity is 'n luukse selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n wittebrood, spesiale geleentheid of 'n sielsverkwikkende vakansie. Die woonstel is op Bloubergstrand se seefront met 'n uitsig oor die Atlantiese Ose...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Nick's Seaside Rest bied selfsorgverblyf in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë naby die strand. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis of 'n ateljeewoonstel gebied. Die drieslaap...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR575
R374
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Plekkie Byri See is in Table View in Kaapstad geleë. Die goue strande van Bloubergstrand is slegs 400 m weg en perfek vir watersportsoorte soos vlieërbranderry. Ander doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorf...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand

Bliss by the Beach is 'n groot, luukse eenslaapkamerwoonstel met een badkamer, wat in Bloubergstrand, slegs 150 m van die strand se houtpromenade af geleë is. Die groot woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Daar is...

20% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Portico 801 is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op die strandfront in Tafelbaai. Dit bied onbelemmerde see-uitsigte en is slegs 50 meter van die strand af. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 mense....

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

504 Witsand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n voorstad met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en oor Kaapstad. Behalwe vir die strande en mooi uitsigte, bied Blou...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

2 Atlantic Shores is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand wat gesellige, smaakvol versierde leefareas en 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin, 'n...

Voorkeurvennoot
50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 090
R545
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Sea Forever Beachfront is 'n selfsorg-vakansiewoonstel teen die see in SeaSpray, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié woonstel is net oorkant Blouberg se wit strand en bied 'n onbelemmerde uitsig op oor Robbe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Anchors Away is 'n enkelverdieping selfsorgwoonstel met 'n prettige atmosfeer in die Waves Edge-kompleks. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggroot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bloubergstrand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bloubergstrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloubergstrand akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za