Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Blue Downs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Blue Downs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blue Downs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blue Downs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blue Downs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Blue Downs

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Frieden-Hof Guesthouse bied selfsorgverblyf in Penhill Estate in die Wes-Kaap. Frieden-Hof beteken "vreedsame binnehof" en dié kamer het 'n rustige atmosfeer. Penhill Estate is 'n versameling van 200 kleinhoewes ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Winelands Little Ireland is 'n bekoorlike solderwoonstel wat verblyf bied op 'n prentjiemooi residensiële landgoed in Stellenbosch. Dié landgoed is naby winkelsentrums, hoofweë, die Valsbaaikus en wynplase. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Lavinia Lifestyle is in Stellenbosch se wynlande geleë en dit het die ideale ligging op 'n rustige landgoed, maar steeds toegang tot al die hoofpaaie. Die landgoed het 'n ongeëwenaarde uitsig oor Valsbaai en op He...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Loftique is 'n moderne woonstel wat in 'n veiligheidskompleks aan die uithoeke van Stellenbosch geleë is. Die landgoed het die perfekte ligging, naby winkelsentrums, snelweë en wynlandgoedere. Loftique is op die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boland, Wes-Kaap

Onze Rust is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Hierdie pragtige plaas het 2 gerestoureerde huise en bied die perfekte plek om te ontspan en net weer jou batterye te herlaai. Die tuin is 2 hektaar groot ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Brentwood Park Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Brentwood Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die unieke en stylvolle huis bied verblyf in 'n hoofselfsorg-eenheid of 'n sakpas-gastekamer. Die hoofselfsorg-eenhei...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation is in Highbury geleë in Kuilsrivier. Dit is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë en sentraal ten opsigte van baie van die ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Little Prairy is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie naby verskeie geriewe in die Noordelike Voorstede. Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oop...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Ontvlug uit die geskarrel van die stad en beleef die rustigheid en atmosfeer van een van die oudste wynplase in die land. Ontwaak met 'n uitsig op Tafelberg en Valsbaai net 'n paar minute van Kaapstad se voorste bes...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Meerlust Quarters bied selfsorgverblyf op die Meerlust Landgoed. Die Myburgh-gesinshuis is al vir 8 generasies in die familie met slaafkwartiere wat oorgedoen is om die mees ongewone verblyf te verskaf. Die gebou i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Blue Downs akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za