Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (4)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bluff

4.6 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Bluff van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Bluff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bluff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bluff akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bluff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bluff Akkommodasie

38 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Bluff

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Brighton Beach, Bluff

Die onlangs opgeknapte Bluff Tradewinds is 'n B&B- en selfsorg-onderneming in die Bluff se Millionaire's Mile wat deel uitmaak van Marienerylaan. Dié gewilde bestemming is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is ...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

My Destiny is 'n selfsorgvakansiehuis vir 'n gesin in Bluff. Dit is naby die strand en die gholfbaan. Dit is goed geleë om die rustigheid, uitsig en briesie te geniet. Bluff 'n pragtige en lewendige buurt in Durban...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ocean View, Bluff

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

On the Ocean bied gerieflike selfsorg-verblyf teen die strand in Ocean View in die Bluff. Die perseel is in 'n rustige omgewing geleë en dit het 'n lieflike see-uitsig wat dit ideaal maak vir dolfyn- en walviskyk. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor, Bluff

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Bluff

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Treasure Beach, Bluff

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bluff akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za