Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bo-Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Claremont akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Claremont Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Herschel Court Studio is in die middel van Claremont een blok bo die hoofstraat geleë. Dit is 'n grondvloer-ateljeewoonstel in 'n stil hoekie van Herschel Court, 'n netjiese historiese landmerk in die Art Deco-blok...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Kingsbury Lodge is in die hartjie van Claremont, oorkant die gewilde Arderne-tuin, geleë. Dit is net 100 m van die Life Peninsula-ooghospitaal, 800 m van die Kingsbury Hospitaal en 500 m van die Vrugbaarheidsklinie...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

La Loft bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel, wat apart is van die hoofhuis. Dié sonnige woonstel is op ’n residensiële perseel geleë in ’n boomryke doodloopstraat in die Kaapse...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bo-Claremont

Questenberg Boutique Retreat is in Nuweland geleë en bied verblyf in 'n elegante gastehuis met berguitsigte. Met sy sentrale, tog rustige ligging is die gastehuis die ideale basis vir sake- en vakansiereisigers. Nu...

Vanaf
R2 128
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Glencoy is 'n selfsorg-gastehuis in 'n stil woonbuurt in Claremont. Die gastehuis se ligging is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. 'n Ekstra kamer kan by die Jasmine-ateljee...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Acorn Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Claremont. Die kothuis is gerieflik geleë, stapafstand van Cavendish Square Inkopiesentrum, Virgin Active Claremont en koffiewinkels en restaurante ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Doris Cottage bied knus, gerieflike en smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in die boomryke en rustige voorstad Claremont in Kaapstad. Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 'n paartjie of enkeling op 'n koni...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Claremont

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Largo House is in die boomryke buurt, Nuweland, aan die oewer van die Liesbeekrivier naby die berg geleë en bied uitsigte op Tafelberg en Duiwelspiek van die kant af. Verblyf word gebied in 3 en suite-gastekamers ...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelse...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Villa Belmonte is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n klein woonstelblok wat na noord front. Dit is sentraal in Claremont geleë, in die hartjie van Kaapstad se lowerryke Suidelike Voorstede. Die woonstel is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bo-Claremont akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za