Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (14)
Indien jy Bo-Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Claremont akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Claremont Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Claremont

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

The Terrace is 'n rustige en gekultiveerde B&B in Upper Kenilworth, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dis ideaal geleë vir sakelui, of besoekers om die Moederstad te verken. Dis sowat 5 minute vanaf die wink...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Newlands Flatlet is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom. Dis in die lowerryke Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom is ideaal naby Nuweland Rugby- en Krieketstadions geleë. Die eenheid ...

Vanaf
R8 464
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Trovato Villa is 'n lieflike opgeknapte huis op dieselfde perseel as die historiese nasionale monument Trovato House. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die dubbelverdiepinghuis het '...

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Nansen Place is 'n selfsorg-eenheid in Claremont en is ideaal as jy Kaapstad wil verken. Dis net 'n entjie se ry vanaf Cavendish Square met 'n fliek, kruidenierswinkels, restaurante en koffiewinkels. Dié dorpshui...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Fernwood Manor Boutique Guest House is in Upper Newlands aan die voet van Tafelberg in die Suidelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is die toppunt van 'n luukse kleinskaalse gastehuis en ideaal vir gaste wat bes...

25% af Winteraanbod!
VanafR650
R488
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Drawing Rooms on 2nd is in 'n besige straat in Harfield Village met verskeie restaurante en koffiewinkels geleë. Dié huis is ideaal vir kunsliefhebbers. Elke kamer is versier met kunswerke en sluit tekenboek...

10% af Winteraanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 450
R1 960
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Acorn Tree is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die stil voorstad Nuweland in Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die huis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bo-Claremont akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]