Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bo Dalsig

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bo Dalsig bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.

Bo Dalsig

Cats and Lemons

"Pragtige natuurskoon en die baie bome maak dit mooi om in die omgewing te ry. Die paaie is bietjie deurmekaar maar met GPS/Google Maps kom jy vinnig reg. Die area vertoon skoon en ons het veilig gevoel. Daar is 'n baie lekker Spar by die Boord daar naby en Bo Dalsig voel baie sentraal geleë van waar ons wou heengaan. "

Bo Dalsig

Cats and Lemons

"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."