Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood is ‘n luukse woonstel in De Waterkant en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié woonstel besk...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

90 Waterkant Street is 'n vierslaapkamer-eenheid in De Waterkant. Dié eiendom bied slaapplek vir 8 gaste en 'n volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Dit is ideaal vir groot groepe of gesinne. Die grondverdieping ...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dié modieuse woonstel wat in die stylvolle De Waterkant Village geleë is, bied lieflike uitsigte van die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf die privaat houtdek en balkon. De Waterkant Village is rustig me...

Vanaf
R1 412
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

McKinnon House - Unit 4 is in die modieuse buurt De Waterkant geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf die dek op die...

Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

McKinnon House Unit 3 is in die modieuse De Waterkant geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, stad en Tafelberg vanaf die dek op die dak. Di...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

Vanaf
R1 955
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

92 Waterkant Street is 'n tweeslaapkamerhuis wat smaakvol versier is in De Waterkant in Kaapstad. Dié huis het 4 verdiepings en het 'n oopplan-leefarea, 'n plonspoel en 2 slaapkamers met lugversorging. Die voordeu...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hierdie stylvolle gemeubileerde, eietydse tweeslaapkamereiendom is aan die stiller kant van die dorpie geleë. Die groot grondvloer-woonkamer met grys leerbanke het ondervloerse verhitting en 'n platskerm-TV. Die t...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

77 Loader Street is stylvol gemeubileerd en 'n kontemporêre eiendom in 'n stil gedeelte van De Waterkant in Groenpunt, Kaapstad. Dié eenheid bied luukse slaapplek vir 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat pragt...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

46 Loader is 'n skouspelagtige eiendom van glas en aluminium wat reeds 'n prys vir argitektuur ingepalm het. Dis lekker ruim en lugtig met pragtige uitsigte oor die Kaapstad-hawe. Die eienaars het 'n veelsydige binn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]