Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2339 reviews.
"Ons kinders was op kriekettoer en het by die backpackers reg langsaan geslaap. Baie goeie akkommodasie. "
"We have stayed at New Holme which is close by and preferred it. More expensive. Younger more suited to family. "
"Merino Restaurant is 'n MOET vir aandete! Fantastiese kos en waarde vir jou geld, asook fantastiese vriendelike diens!"
"Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive. "
"Wat 'n pragtige dorpie. Net vinnig daar deurgery. Sal beslis volgende keer langer bly en die dorpie verken."
"Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer."
"Ek was verras oor die mooi hotel daar. Dis oor die 100 jaar oud en het 'n pragtige binneplein met restaurantgeriewe. 'n Delikatessewinkel is ook deel van die hotel."
"Nice and quiet area and close to all the shops. Unfortunately we didn't have time to do more driving around, but will definitely stay there again when I go to Kimberley."
"Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer."