Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rayton, Gauteng

Aloe Penny is 'n selfsorgtuin-eenheid in die klein dorp Rayton. Die dorp is 40 km oos van Pretoria en net 8 km van die N4 af. Dié woonstel beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het '...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Augsburg is op 'n kleinhoewe geleë aan die buitewyke van Pretoria in Pumulani, gerieflik naby die N1-afrit. Verblyf by Augsburg is beskikbaar in 2 individueel versierde kamers. Die kamers is toegerus met dubbel-,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Old Farm Manager's Cottage bied verblyf in 'n huis naby die pragtige gronde van 'n museum. Dié huis is 120 jaar gelede gebou en het as 'n stoorkamer gedien. Later is dit in die plaasbestuurder se kothuis omskep. Di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria-Oos, Pretoria

Mooiplaatsie Country Estate en Venue is geleë in Mooiplaats, net oos van Pretoria. Dis net af van die R104, wat die ou Bronkhorstspruitpad is, en wat langsaan die N4 loop. Die landgoed het 'n ongekunstelde, bekoo...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Tata Farm Game Lodge bied elegante, eksklusiewe en privaat verblyf in 'n 300 ha-bewarea met 'n natuurreservaat waar gaste 'n verskeidenheid wild soos impalas, sebras en wildebeeste kan sien. Daar is 'n swembad waar ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Die Skaap Kraal Gastehuis is op 'n kleinhoewe oos van Pretoria in Gauteng geleë. Die bestuurderes, Eloise Marais, en haar man deel 'n passie vir boer. Saam het hulle 'n pragtige skaapplaas opgebou waar hulle topgeh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Doornpoort

Trot Inn is op 'n sekuriteitslandgoed in Montana geleë en gaste kan in 'n plattelandse omgewing met perde wat in die agtergrond wei ontspan. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die ho...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pyramid, Pretoria

Uberlebung Gasteplaas is geleë langs die N1 in 'n plattelandse atmorsfeer, op 'n grondpad met uitsigte oor die plaas. Ons bied drie luukse selfsorg-chalets met volledige DStv, lugversorging, en 'n eie braai-area. D...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Niemand Park, Gauteng

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis geheg is. Die woonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za