Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bobbejaansberg Private Nature Reserve bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 10 resensies.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Ma Tala Tala Wildlife Reserve

"Rustige omgewing, maar nie baie om te doen nie. Kan fietsry, stap, kuier en rus."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Aquizi Ranch

"Min nabygeleë winkels in area."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Heike's Place

"Dalk het ons net nie geweet waar om te kyk nie, maar kon nie veel vind om te doen in die omgewing nie. Die Roodeplaatdam neem slegs kontant vir toegang."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Aquizi Ranch

"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Five Pebbles on Piece of Africa

"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Blue Moon Backpackers

"Daars nie regtig veel om te doen waarvan ons weet nie."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Its Anners

"Hoogs aanbeveel. Nie 'n ver geryery met kinders nie en wonderlike wegbreek tydens die inperking."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Its Anners

"We were fortunate to see rhino. That made our day."