Geverifieerde Resensie
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bobbejaansberg Private Nature Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Aquizi Lodge"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Five Pebbles on Piece of Africa"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Blue Moon Backpackers"Daars nie regtig veel om te doen waarvan ons weet nie."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Its Anners"Hoogs aanbeveel. Nie 'n ver geryery met kinders nie en wonderlike wegbreek tydens die inperking."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Its Anners"We were fortunate to see rhino. That made our day."