Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bodorp

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Bodorp van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Bodorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bodorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bodorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bodorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bodorp Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp

42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. George, wat aan die voet van die Outeniekwaberge g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp

17onWellington Suites bied verblyf in die hartjie van George. Dit is naby verskeie uitstekende restaurante en winkels. Die selfsorg-eenhede of gesinsuites bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp

Acorn Guest House is in die middel van George, rofweg halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth op die Tuinroete. Acorn Guest House is stapafstand van verskeie uitstekende restaurante en winkels. George is ook sentr...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR760
R608
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp

Hugenot View is 'n selfsorgtuinkothuis in 'n rustige deel van George, net 350 m van die Botaniese Tuine met sy weeklikse parkrun af. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, tog is dit p...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Clementine Guest House is 'n B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elk smaakvol versier is. Die kamers...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Whispering Oaks is 'n gevestigde gastehuis wat onlangs deur nuwe eienaars oorgeneem is in Caledonstraat in George-sentraal. Die nuwe, moderne invloed doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bodorp

Pottie's Self Catering Unit is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers in Bodorp, George. Die eenheid is op die eienaars se erf en is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die eenheid het 2 sl...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bodorp

Bethel Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in George. Die gastehuis is naby die middedorp wat restaurante, winkels, museums en ander geriewe het. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

No.10 Caledon Street Gastehuis is geleë in 'n pragtige, groot tuin in George op die Tuinroete. Die omgewing is luisterryk en rustig. Die ruim kamer is lugtig, kry baie son en lei na balkonne met wonderskone uitsi...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bodorp

Harvey's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis. Dié kothuis is in 'n stil en sentrale voorstad in Bodorp, George, geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n ontspannende va...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp

Two Fat Owls Guesthouse is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Campher's Drift, Bodorp

34 On Caledon is 'n lieflike selfsorghuis wat sentraal geleë is in die woonbuurt Camphersdrift in George, aan die Tuinroete. Die huis is in die 60's gebou op 'n boomryke plot wat 2300 vierkante meter groot is met u...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp

Wellington Palms is 'n ruim selfsorgmeenthuis in die Wellington Palms-kompleks in Bodorp, George. Die kompleks is naby restaurante, 'n hospitaal en die middedorp geleë. Dié meenthuis het slaapplek vir 4 gaste en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za