Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bushman's River Mouth

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bushman's River Mouth bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 36 resensies.

Boesmansriviermond

River Cottage

"Die rivier is iets om te beleef. Dis asof die see sy arm uitgestrek het na die binneland toe, daar is 'n oorvloed van vis en voëllewe en natuurskoon."

Boesmansriviermond

Natures Cottage

"Rustig en pragtige natuur."

Boesmansriviermond

Berries Corner

"Beautiful and peaceful."

Boesmansriviermond

A'marula Cottage

"Lovely area. Love it."

Boesmansriviermond

A'marula Cottage

"Dis 'n pragtige omgewing om te besoek, en vir water-aktiwiteite is dit seker idilies. Maar vir toeriste en motorfietsryers is dit maar baie verlate. Restaurante maak vroegmiddag toe, en daar is nie enige winkeltjies vir die koopsoekers nie. Baie rustig, maar jy sal voorbereid moet kom met 'n paar kruideniersware. Vir wegneem-etes was Continental Take-Aways in Kenton-on-Sea 'n lewensredder, en die kos was heerlik. Nie regtig 'n area om oor huis toe te skryf nie."

Boesmansriviermond

A'marula Cottage

"Baie baie rustig en almal is baie vriendelik."

Boesmansriviermond

Riversbend Cottage

"Pragtig. Wens ons kon langer kuier."

Boesmansriviermond

River Cottage

"Die strande is merkwaardig, skoon en veilig. Kenton se hoofstrand is die beste."

Boesmansriviermond

Slipway SC

"Bushmans is a lovely, laid-back community with fishing and boating facilities."

Boesmansriviermond

Makarios on the River

"Pragtig! Die watertemperatuur was heerlik en die restaurante onverbeterlik. Dankie, Red Apple Farmstall, Kenton Asian en Stanley's! En die bote, vissermanne, gety en voëls wat die rivier lewe gee!"

Boesmansriviermond

Rendezvous

"Baie lekker huis. Asook 'n mooi omgewing."

Boesmansriviermond

Bushmans Beach House

"This is an all round wonderful destination."

Boesmansriviermond

Berries Corner

"A gem of the Eastern Cape."

Boesmansriviermond

Rendezvous

"Pragtige plek."

Boesmansriviermond

Berries Corner

"A lovely holiday destination."

Boesmansriviermond

Slipway SC

"Die sleephelling toegangspad se sypaadjie moet skoongemaak word. 'n Gebreekte tak het dit toegeval. Die strand is pragtig en ongerep. Kwaaihoek is oulik."

Boesmansriviermond

River Cottage

"Beautiful holiday destination."

Boesmansriviermond

River Cottage

"Baie lekker verblyf."

Boesmansriviermond

Rendezvous

"Rustig, stil, ideaal vir iemand wat wil rus."

Boesmansriviermond

Natures Cottage

"Stunning views with lovely restaurants. Beautiful beach and river!"

Boesmansriviermond

Makarios on the River

"Pragtige, skoon rivier en strand om kinders te vat."

Boesmansriviermond

Rendezvous

"Pragtige plek waar familie en vriende heerlik kan rus en kuier."

Boesmansriviermond

Berries Corner

"Mooiste strand en rustige atmosfeer."

Boesmansriviermond

River Cottage

"Best kept secret!"

Boesmansriviermond

Rendezvous

"Polisie moet diefstal en inbrake ernstiger opneem."

Boesmansriviermond

River Cottage

"Regte vakansiegevoel en bestemming."

Boesmansriviermond

River Cottage

"Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem