Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Boggomsbaai

4.7 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Boggomsbaai van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boggomsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boggomsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Boggomsbaai

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Little Peace of Sea Heaven is 'n selfsorg-duplekseenheid in die klein kusdorpie Gouritsmond. Die kompleks is veilig en ongeveer 500 m vanaf die see. Die eenheid bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Gourits Hemel op Aarde is 'n ruim selfsorghuis vir tot 7 gaste in Gouritsmond, 400 m van dei strand af. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Twee van die slaapkamers het 'n koni...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Boggomsbaai

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Hang Ten is in die stil vissersdorp Gouritsmond op die Tuinroete geleë. Dié rustige dorp spog met pragtige kliphuise wat uit die 1920's dateer, sowel as uitstekende visvanggeleenthede, 'n gewilde strand en voetsla...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Fisherman's Post bied verblyf in 'n rustieke strandhuis in Gouritsrivier 120 m van die water se grens af, 400 m vanaf die strand en 1 km vanaf die rivier. Die eenheid is smaakvol versier en het 'n patio met braaiger...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Gouritsvillas 13 bied selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste woonstel in die bekoorlike dorpie Gourtiz naby Mosselbaai. Die eenheid is stapafstand van die strand. Die woonstel bied 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR5 200
R3 640
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Pik'nWyn is 'n vakansiehuis teenaan die see met slaapplek vir 9 gaste in Gouritz. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Een van ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Beach Break is oorkant die pad van die gewilde getypoel in Gouritsmond geleë. Hierdie lieflike en ruim vakansiehuis bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte woonstel met 'n onbelemmerde uitsig oor die see, net 400 m v...

Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Moquini Coastal Estate, Danabaai

The River Shack is 'n afgeleë stukkie hemel op aarde wat in 'n natuurreservaat aan die oewer van die Blinderivier geleë is. Hierdie rustieke vakansiehuis is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat hou van absolute...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gouritz, Tuinroete

Laventelbos bied verblyf op 'n plasie langs die see, 2 km van Gouritsmond af. Dié rustige dorpie op die Tuinroete het 'n pragtige ou huis wat uit die 1920's dateer en bied puik visvanggeleenthede, 'n lekker strand ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Tranquile68 is ‘n selfsorghuis op ‘n landgoed in Danabaai. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Dié huis het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en 'n en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]