Resensies van Boggoms Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boggoms Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.93 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
Christo L. - 4th July 2019
staying in Boggomsbaai
Rus vir die siel met eindelose strande.
Alretha D. - 6th January 2019
staying in Boggomsbaai
Rustig, skoon, mooi en baie lekker.
Michael D. - 17th December 2018
staying in Boggomsbaai
Boggomsbaai is 'n heerlike, rustige, vakansieoord, maar 'n winkeltjie met net die nodigste kan miskien handig wees.
Philna B. - 2nd October 2018
staying in Boggomsbaai
Vir gesinne wat stilte en die ongerepte natuur verkies.
Marinda J. - 13th June 2018
staying in Boggomsbaai
'n Stukkie hemel op aarde vir die natuurliefhebber en stilte-soeker. Mag dit so bly.
Petro W. - 23rd March 2018
staying in Boggomsbaai
Indien jy opsoek is na rustigheid en kalmte met 'n ongelooflike strand is dit die pkek vir jou.
Ronel S. - 2nd January 2018
staying in Boggomsbaai
Boggomsbaai is baie rustig en die mooiste see-uitsigte. Natuurskoon!
Nadia V. - 2nd November 2017
staying in Boggomsbaai
Klein, maar mooi.
Ina V. - 26th September 2017
staying in Boggomsbaai
Stunning little town!
John G. - 26th September 2017
staying in Boggomsbaai
Perfect place for peace and quiet in a small village. The beach is huge (no lifeguards on duty - maybe there are during peak seasons). Well away from the rat race and excellent cellphone reception. No houses have walls or electric fences.
Esta K. - 31st March 2016
staying in Boggomsbaai
Pragtige, rustige plekkie met een van die mooiste strande.
Belinda V. - 28th January 2016
staying in Boggomsbaai
Al wat kort is 'n winkel.
J D. - 4th August 2015
staying in Boggomsbaai
Boggomsbaai is vir die persoon wat rustige wegbreke soek. Mens kan daar ontspan weg van die stadsgewoel. Die mense daar is rustig, vriendelik en gee om vir hul naaste. Die gebied word goed bewaar en die inwoners pas die strand op. Die strand is skoon en die walvisse was 'n bonus. Hul het heerlik "gerus" in die water en was iets om te aanskou.
Chantelle C. - 15th May 2015
staying in Boggomsbaai
Pragtige kus en see! Beeldskone moedernatuur! Kom voorbereid aangesien daar geen winkeltjies is nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]