Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Rustenburg (103)
Dorpe
Boshoek (5)
Buffelspoort (10)
Kleinfontein (6)
Koster (4)
Kroondal (12)
Kroondal (1)
Mogwase Unit 4 (3)
Mooinooi (9)
Rustenburg Town (34)
Silwerkrans (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (335)
B&Bs (44)
Wildsplase (71)
Hotelle (9)
Gastehuise (81)
Selfsorg-eenhede (130)

Resensies van Bojanala

4 / 5  
volgens 318 resensies
Lees regte resensies van Bojanala van 318 geverifieerde gaste.
Indien jy Bojanala besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bojanala.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bojanala akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bojanala Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bojanala Akkommodasie

339 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroondal, Bojanala

Die naam Adem beteken "om vars lug te skep" en gaste sal beslis met nuwe krag en energie hier wegstap. Adem Gasteplaas het sedert 2003 'n 4 ster-gradering van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad en is ook met die AA ge...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

Tented Adventures Pilanesberg bied 'n egte tentsafari-ervaring in Manyane Resort in die wêreldbekende Pilanesberg Nasionale Park, 'n malariavrye area waar Afrika se Groot 5 voorkom. Dit bied die perfekte wegbreekp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Protea Park, Bojanala

Boschdal Guesthouse and Conference Center is die ideale oornagverblyf vir gaste en hul gesin. Ons bied 'n rits kamers wat elke voorkeur en geleentheid pas. Veiligheid word hoog geag vir gaste en hul waardevolle item...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Willow Manor is 'n elegante gastehuis in Brits, 'n klein myndorpie sowat 52 km buite Pretoria en 88 km vanaf Sun City. Daar is restaurante binne 3 km van die gastehuis en Wimpy is net 200 m weg. Willow Manor se vri...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bojanala

DeWit Farmhouse is 'n ruim selfsorg-plaashuis vir 8 mense, wat op 'n werkende plaas net 70 km buitekant Derby geleë is. Die plaashuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbe...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bojanala

Eyeview is in Koster in Noordwes geleë en bied 'n rustige, stil bosveld-omgewing bo-op 'n groot heuwel. Die verblyf bestaan uit 4 eenhede wat slaapplek vir 34 gaste bied. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskap...

20% af Aanbod!
VanafR630
R504
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Bojanala

Unathi Bush Lodge is 'n juweel op 'n privaat wildplaas 30 minute se ry vanaf Britstown. Unathi het 'n wonderlike span wat 'n vriendelike en oop atmosfeer skep. Verblyf is beskikbaar in 5 Afrika-styl Chalets en 2 B...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Dagbreek Country Stayse se hoofhuis is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 14 gaste. Dis in 'n rustige bos in Broederstroom geleë. Let asb. daarop dat slegs besprekings vir 6 of meer gaste in die hoofhuis aanvaar sal...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville, Bojanala

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bojanala

Woodridge Palms Boutique Hotel word omring deur 130 hektaar se pragtige berg- en vallei-natuurskoon. Die asemrowende uitsigte en die rustigheid van die Noordwes-streek van die Groot Marico maak Woodridge Palms Bouti...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bojanala akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za